Newsletter/Blog


2015-01-26
iets in jou tuin te doen


-Maak 'n nuwe bedding en plant 'n paar meer- en eenjariges met kleurvolle blomme.

-Saai vir jou 'n lentetuin(onthou om die grond klam te hou terwyl die saad ontkiem,maar moet dit nie deurnat maak nie.Meeste saadjies ontkiem binne sewe tot tien dae.)

-Sny jou gras,'n netjiese grasperk laat jou tuin eersteklas lyk.

-Gaan kies 'n boom en plant dit.

-Gooi 'n deklaag van goed verrotte kompos om jou plante.